Openbare Redevoering
Redenaars & Debat
Leerders neem deel aan die ATKV se debat- en redenaarskompetisies, asook forumdebatte. ‘n Interne redenaars- en debatkompetisie vind ook jaarliks plaas.
Luané Conradie
Dell’Arte Kunstefees Eisteddfod
Nasionale itemwenner in 5 afdelings. Redenaars, Voorbereide lees, Afrikaans onvoorbereide gedig lees, English unprepared reading.
Dring deur na die Con Spirito Nasionale Forte Ronde
Liam Duminy
Behaal landswyd ‘n 2de plek Nasionaal in die ATKV Digipraat Redenaars.
Lanique Burger
Behaal landswyd ‘n 5de plek Nasionaal in die ATKV Digipraat Redenaars.
Lyla Fouche
Behaal landswyd ‘n 8ste plek Nasionaal in die ATKV Digipraat Redenaars.
Suelize de Kock
Behaal landswyd ‘n 10de plek Nasionaal in die ATKV Digipraat Redenaars
Megan Miller het ook deurgedring na die finale nasionale rondte van die Con Spirito redenaars en Ame Miller na die nasionale finale rondte van die interskole redenaarsliga. Twee van ons seniorspanne het oor deurgedring na die seimfinaal van die Conspirito debatskompetisie.
Toastmasters
Hoërskool Bellville bied vanaf 2022 die Toastmasters-program vir leerders aan. Dit is ‘n jeugleierskapsprogram wat agt weke duur.
Bellville High School launched its first Toastmasters Youth Leadership Program for grade 11 learners. The Winelands Toastmasters Club facilitated the program which took place every Tuesday evening from 12 April – 31 May. This was a learn-by-doing workshop in a supportive and fun environment under the guidance and leadership of Toastmasters. The learners were required to do presentations and fulfill leadership roles under the facilitators’ guidance.
The skills learnt will surely lay important foundations to become confident communicators and leaders in the future.
The learners learnt valuable skills including:
- Evaluating their own speaking ability
- Preparing and giving speeches
- Giving impromptu talks
- Controlling their voice, vocabulary and gestures
- Giving constructive feedback