GEBRUIK DIE STAPPE BY O365 OM BY MOODLE IN TE TEKEN
Hoe lyk Moodle?
Nadat jy klaar aangeteken is op Moodle, sal jy al jou huidige jaar se vakke sien. Wanneer jy op elke vak klik, sal jy baie waardevolle inligting daar vind. Elke vak s’n verskil. Hier volg ‘n paar voorbeelde van hoe die inhoud lyk: