Musiek

Musiekonderrig lê Bellville na aan die hart

Die Hoërskool Bellville is trots daarop om ‘n gevestigde tradisie van ‘n groot en aktiewe Musiekdepartement – een van die grootstes in die Wes-Kaap – te hê. Ons blaasorkes en koor, waarop ons baie trots is, is van hoogstaande gehalte. Die sukses wat hulle jaarliks in ons streek en nasionaal behaal, bewys hulle besondere toewyding. Ons streef daarna om liefde en entoesiasme vir musiek te kweek, en deur die optimale benutting van talente uitmuntendheid na te streef.

Baie geluk aan die volgende leerders wat pragtig presteer het in die Unisa musiekteorie eksamens.

Ons is baie trots op julle!

GRAAD 1

  • Louis Fourie slaag graad 1 met lof en word op die ererol van uitblinkers geplaas.
  • Kayla Venter slaag graad 1 met lof

GRAAD 2

  • Danel Theron slaag graad 2 met lof en word op die ererol van uitblinkers geplaas.
  • Suelize de Kock slaag graad 2 met lof
  • Ziané Grebe slaag graad 2 met lof
  • Martin van der Hout slaag graad 2

GRAAD 3

  • Bethany February slaag graad 3 met lof en word op die ererol van uitblinkers geplaas.
  • Janneke Venter slaag graad 3 met lof
  • Thomas Visagie slaag graad 3 met lof
  • Diaan van Staden slaag graad 3 met lof

GRAAD 4

  • Lané Conradie slaag graad 4 met eervolle vermelding

TRINITY EKSAMEN UITSLAE

Ons leerders het vanjaar besonder goed presteer met hul eksterne Trinity-musiekeksamens.

Die leerders is tans nog besig met Trinity-eksamens en ons wag nog op uitslae. Ons wag ook nog vir die Unisa-eksamen uitslae.

  • Jorika Wallace – 90% gr.3 sang
  • Danél Theron – 94% gr.3 sang
  • Qurin Janse van Rensburg – 90% gr.5 sang
  • Stefan Marais – 91% gr.5 sang
  • Jean du Plessis – 82% gr.7 klavier
  • Danielle Schultz – 80% gr.3 klavier
  • Anya van Wyk – slaag gr.5 klavier       
  • Marli Swart – 88% gr.2 fluit
  • Anya van Wyk – 88% gr.2 fluit
  • Danél Theron – 92% gr.2 fluit
  • Suelize de Kock – 93% gr.3 fluit
  • Annika Badenhorst – 81% gr.3 fluit
  • Kristi Swanepoel – 81% gr.3 fluit
  • Thomas Visagie – 84% gr.5 fluit
Organiseerder
Me M den Haan
mdenhaan@hsbellville.co.za