Drumline

Die drumline is ‘n gesogte marsjeerorkes wat uit junior en senior leerders bestaan. Hulle oefen weekliks na skool om voor te berei vir groot sport- en kultuurgeleenthede waar hulle optree, bv. MTBS, Interskole, interne sportdae en prysuitdelingsfunksies.
Leerders ondergaan ‘n interne oudisieproses om gekeur te word vir hierdie aktiwiteit.

Organiseerder
Mnr A de Jager
adejager@hsbellville.co.za
Organiseerder
Me M den Haan
mdenhaan@hsbellville.co.za