Studierigtings Gr 8 – 12

Vakkeuses in Graad 9

By Hoërskool Bellville help ons u kind om die regte vakkeuses te maak vir ‘n blink toekoms!

  • In graad 9 word leerders voorberei om ‘n ingeligte vakkeuse te maak.
  • Daar word verskeie psigometriese toetse gedoen om vas te stel wat die leerder se aanleg, belangstelling, persoonlikheid en vermoë is.
  • ‘n Volledige vakkeuse-pakket wat bestaan uit ‘n vakkeuse-handleiding en die psigometriese toetse word aan die leerder en hulle ouers beskikbaar gestel.
  • Daar word ‘n vakkeuse oueraand gehou en leerders besoek die nuwe graad 10-vakke se onderwysers en klasse om meer inligting te bekom.

Vakkeuses-video – Graad 9