Prestasies
2023
Alise: Dit maak nie saak of mense weet ek’t goed gedoen nie.
10/03/2023
Hoe pas jy na skool aan as jy as een van die topmatrieks in die Wes-Kaap aangewys is? Vir Alise Smit (18) is die grootmenslewe nog ‘n uitdaging waaraan sy gewoond raak, maar een wat sy nietemin baie geniet.
Merietelyste (TOP 20)
TOP 20 – KWARTAAL 3
TOP 20 – VERBETERING: GRAAD 8 TOT 12