Tegniese Span Tegniesespanlede kry die kans om hul vaardighede te ontwikkel ten opsigte van klank- en oudiovisuele apparate met die oog op ‘n loopbaan in so ‘n veld. OrganiseerderMnr P Stofbergpstofberg@hsbellville.co.za