Sapiens Ons skooltydskrif, Sapiens, verskyn vier keer per jaar en word volledig bedryf deur ‘n redaksie van ywerige leerders vanaf graad 9 tot 12. OrganiseerderMnr R Wentzelrwentzel@hsbellville.co.za OrganiseerderMe M Coetzeemcoetzee@hsbellville.co.za