Noodhulp

Opleiding tot en met Vlak 3 deur ‘n geakkrediteerde opleidingsinstansie word aan lede van hierdie aktiwiteit aangebied. Dienste word deur deelnemers gelewer tydens skoolbyeenkomste en noodsituasies tydens skoolure.

Me M Dillon