UNISA & Trinity College
Verskeie leerders word jaarliks op die Ererol geplaas vir uitmuntende prestasies in hierdie nasionale musiekeksamens.
Die volgende leerders presteer met lof met hul UNISA teorie eksamens vir 2025:
| Thomas Visagie | 84% | Graad 4 | |
| Janneke Venter | 89% | Graad 4 | |
| Bethany February | 86% | Graad 4 | |
| Suelize de Kock | 93% | Graad 3 | |
| Velé Langenhoven | 93% | Graad 2 |
Die volgende leerders slaag die UNISA teorie eksamens vir 2025:
| Diaan van Staden | slaag | Graad 4 | |
| Ziané Grebe | slaag | Graad 3 | |
| Martin van der Hout | slaag | Graad 3 |
Die volgende leerders se UNISA praktiese eksamen uitslae vir 2025:
| Liané Conradie | 73% | Meriete | Graad 4 Klavier |
| Velé Langenhoven | slaag | Graad 2 Klavier |
Die volgende leerders se Trinity praktiese eksamen uitslae vir 2025:
| Bethany February | 87% | Lof | Graad 5 Klavier |
| Milla le Roux | 73% | slaag | Graad 3 Klavier |
| Marli Swart | 75% | Meriete | Graad 4 Fluit |
| Kian Redelinghuys | slaag | Graad 5 Eufonium | |
| Diaan van Staden | slaag | Graad 4 Saxofoon | |
| Qurin Janse van Rensburg | Lof | Graad 6 Sang | |
| Stefan Marais | Lof | Graad 6 Sang |
Me M den Haan
mdenhaan@hsbellville.co.za
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.