

Hands for a Bridge
Hands for a Bridge provides high school youth with opportunities to explore issues surrounding social justice in their local, regional and international communities.
In vennootskap met Isilimela High School in Langa, Roosevelt High School in Seattle, Amerika en Oakgrove Integrated College in Noord-Ierland, pak ons uitruilprogramme en dialoog aan wat ons leerders leer van hulle samelewing, land en wêreld, wat hulle toerus om die leiers van môre te wees.
Tydens die Septembervakansie toer graad 11- en 12-leerders in hierdie groep na Roosevelt High School in Seattle.

Me M Emery
memery@hsbellville.co.za