Hierdie projek en werkswyse maak Hoërskool Bellville uniek. Elke leerder by Hoërskool Bellville onderneem om vir alle vorme van assessering, insluitend take, toetse en eksamens, vir vier NSS-vakke bo 50% te kry. Elke onderwyser en ouer onderneem om leerders ten volle te ondersteun om hierdie doelwit te bereik. Hiervoor word Geespunte op rapporte. Leerders ontvang erkenning vir harde werk op ‘n Top-20-lys en ‘n Top-20-verbeteringslys.